Waterblommetjie Fees by Windmeul Kelder
Venue: Windmeul Kelder
Dates: 02/09/2017 to 02/09/2017
Times: 08:00
Loer vroeg by Windmeul Kelder in vir `n heerlike plaasontbyt en snuffel by die plaasmark rond vir smullekker tuisgemaakte produkte.
Daar is `n spesiale Run the Vines wedloop oor 5km en 10km roetes met `n springkasteel vir die kleingoed.
Die wynmaakspan bied tussen 10h00 en 12h00 spesiale Waterblommetjie & Wynpasmaats aan (solank voorraad hou) en wynliefhebbers kan onoortrekflike wynwinskopies kry.
Sien hoe die kenners met waterblommetjies te werk gaan tydens die potjiekoskompetisie.
Kunstenaars Wouter van de Venter en Die Wildberries sorg vir musiekvermaak.
Die Paarl nagskuiling is weereens die amptelike begunstigde van vanjaar se Waterblommetjiefees en besoekers kan gratis toegang by die vier plase kry deur die skenking van een item blikkieskos per motor. Versamel die stempels van al vier deelnemers in die feespaspoort om in aanmerking te kom vir fantastiese pryse soos geskenkbewyse en produkmandjies.
Vir meer inligting en besprekings vir demonstrasies en spesiale proesessies, kontak die onderskeie kelders.
Pricing & Booking Information
1 can of tinned food per vehicle
Venue Details & Map
Windmeul Kelder
Physical Address: Windmeul KelderR44
Agter Paarl
Telephone: +27(0)218698100 Email: Liza@windmeul.com Website: http://www.windmeulwinery.co.za Directions: Driving North on the N1 from cape Town, take the R44 turn off towards Wellington. Drive for +- 15km. Windmeul Cellar is situated on your left. Latitude: -33.69263800096639 Longitude: 18.893394470214844