Jak de Priester by Die Bôrdienghuis
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Musical Events
Venue: Die Bôrdienghuis
Dates: 07/07/2016 to 07/07/2016
Times: 20:00
Met ’n splinternuwe repertoire van liedjies uit sy pen, keer Jak de Priester terug na die suide. Jak de Priester en sy pianis, Altus Muller, het nog altyd vir pret en plesier gesorg en dié winter gaan geensins anders wees nie
Moet dit nie misloop nie! Kaartjies is R125, heerlike kos word vanaf 19:00 bedien en ‘n kontantkroeg is beskikbaar.
Bespreek nou by 0716723090 of 0835704765 of teater@breytenbachsentrum.co.za
Pricing & Booking Information
R120 per persoon
Venue Details & Map
Die Bôrdienghuis
Physical Address: C/O Burger & Malherbe StreetWellington
Telephone: +27(0)716723090 Mobile No.: +27(0)835704765 Email: teater@breytenbachsentrum.co.za Directions: Take the N1 from Cape Town towards Paarl. Take exit 47 for R44 toward Stellenbosch /R101/Klapmuts/Wellington. Turn left onto R44. Turn left to stay on R44. Turn right onto Hoofweg. Turn left onto Malherbe Street. Take the 2nd left onto Burger Street. Destination will be on the right. Latitude: -33.639899 Longitude: 19.004609