Nuwe TV Musiek Spel; Musiek Roulette begin 8 Aug op SABC 2!
Die suster program van Noot vir Noot, Musiek Roulette begin op die 8ste Augustus op SABC 2!
Met Nadine as aanbieder beloof dit om net so opwindend soos Noot vir Noot te wees, Die eerste seisoen se opnames is reeds voltooi en top kunstenaars soos Jennifer Jones, Kurt Darren, Doctor Victor en vele meer vorm deel van die die reeks.
Die reeks is vervaardig deur Stemburg TV en is die “breinkind” van Noot vir Noot se Johan Stemmert.
Vir ‘n voorsmakie van wat kom kyk na die twee “teasertjies!”
http://www.youtube.com/watch?v=-zN5pEYfWnE
https://www.youtube.com/watch?v=h1-Xg9oV9vY&feature=youtu.be
Comments