See what ShowMe™
can do for your business!
Goud! Goud! Goud!
Londen. – Oor die laaste 250 m het die vier lede van die Suid-Afrikaanse roeispan oor en oor geskree “Goud! Goud! Goud!” om hulself te motiveer.
James Thompson, een van die vier, het ná hul sege gistermiddag gesê: “In die hele seisoen wanneer een van ons gesê het ‘Ons het net een doel’, moes die res skree: ‘Goud!’”
Comments


