‘n Unieke Bemarkings Inisiatief!
Ongeveer 100 Sakekamers van reg oor die land is in Oktober 2014 in Durban – met die oog op die AHi Nasionale Kongres word daar n unieke glans tydskrif gepubliseer in samewerking met die AHi.
Hierdie tydskrif word uitgegee by die AHI Nasionale Kongres Oktober 2014. Hierdie tydskrif fokus op die sakekamers en hulle lede asook die ontwikkelings en nuus in die areas. Nie net word die tydskrif by die Kongres uitgegee nie maar elke Sakekamer wat deelneem in die land sal ook tydskrifte ontvang wat aanvra. ‘n Elektroniese tydskrif sal ook gepubliseer word. Die tydskrif sal ook op ons webtuiste geplaas word asook die AHi se webtuiste en ook sakekamers wat dit op hulle webtuistes wil plaas. Die tydskrif word ook op OR Thambo, King Shaka en ook George Lughawe versprei en sal ook by. Hierdeur sal u optimale bemarking vir u advertensie kry.
Hierdie is n uitstekende geleentheid om u besigheid in u area asook nasionaal te bemark.
Die artikels is leersaam, vermaaklik, is propvol pragtige fotografie en stories oor interessante plekke om te besoek . Lesers kan nuus oor die nuutste ontwikkelings, aktiwiteite, sommer net kuier en koop, besigheidsprofiele asook prag-artikels oor hulle area geniet. Interaksie met lesers en adverteerders is ‘n hoeksteen van die tydskrif. Die verskillende provinsies se Sakekamers sal in die tydskrif ingedeel word en vir elke provinsies sal onderafdelings geskep word vir hulle verskillende areas. Elke provinsie sal sy eie spertye kry. Spertyd Gauteng: 25 Julie Besprekings, Advertensie Materiaal 1 Augustus 2014 Hierdie reeling is nodig omdat daar soveel besighede en persone is wat gekontak moet word – hierdeur gee ons vir almal genoeg geleentheid om deel te wees van hierdie unieke projek. Finale spertyd vir alle redaksie is einde 5 Augustus 2014.
Redaksie /inhoudvir die tydskrif:
Inligting – geskiedenis van die area
Sakekamer lede – advertensies – redaksie van hulle besighede
AHi inligting – geskiedenis
Toerisme – inligting + advertensies
Opvoedkundig – Skole ens
Teruggee aksies in areas
Gesondheid en omgewing
Besigheidsprofiele
Entrepeneur
Sosiaal, Kuns en kultuur
“Youth and Skilling”
Ons pryse is sakpas. Hoog/lengte Breedte/wyd
1/8 R 937.00 59.0 mm x 97 mm
1/6 R 1 062.00 77.5 mm x 97 mm
¼ blad R 1 712.00 123.0 mm x 97 mm
½ blad R 3 187.00 123.0 mm x 200 mm
Volblad R 5 980.00 251.5 mm x 200 mm
Solo Strip R 2 875.00 7.00mm x 200 mm
Binneagter/binnevoor R 8 900.00 251.5 mm x 200 mm
Een van ons advertensiekonsultante sal u graag bystaan met hul kundigheid. Ons kyk na u besigheidsbehoeftes. Ons grafiese afdeling kan u ook bystaan met die ontwerp van u advertensie teen geen ekstrakoste nie. Kontak my asb indien u enige navrae het.
Moenie hierdie uitstekende bemarkingsgeleentheid misloop nie!