Die landsdiens klub van LS Goedehoop kook! Hulle het onlangs deelgeneem aan die CANSA Relay-for-life wedloop by Umuzi en soos van die foto’s afgelei kan word, was dit ‘n fees! Baie geluk aan julle almal met gemeenskapsdiens en die groot gees onder julle. Doe so voort!