Jennifer Zamudio & Bertie van Wyk | Bietjie Berg Gastehuis
Die aand het afgeskop met Rustenburg se eie Bertie van Wyk wat lekker voetstamp-musiek gesing het, daarna het Jennifer Zamudio die gaste vermaak met haar musiek en dan ook haar nuwe CD – “Die lewe is ‘n liedjie” – bekend gestel aan ons Rustenburgers, die gaste was jolig aan die kuier gewees by Bietjie Berg Gastehuis | Guest House met hulle lekker plaas-atmosfeer en vreeslike lekker kos .
Comments