Damestee by die HTS Rustenburg saam met Soekie Krog
Saterdag-oggend kon Rustenburg se dames ‘n oggend saam met Soekie Krog by HTS Rustenburg geniet. Die tema van die dag was “Ystervrou met ‘n sagte hart”. En het jonk en oud bemoedig asook aan die lag gehad.
Ilze Fourie het die foto’s geneem.
Comments