Kroondal Kornfest/Koringfees 2016
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Festivals, Live Shows, Musical Events, Parties
Venue: Kroondal Gemeenskapsaal
Dates: 05/11/2016 to 05/11/2016
Times: 18:00
Die Kroondal Kornfest vind plaas op Saterdag 5 November 2016 by die Kroondal Gemeenskapsaal.
Die Kornfest is van 18:00 tot laat en kaartjies sluit ‘n ete, bierbeker, vermaak deur die Oompah band en hope jolyt in.
Die dag skop reeds om 06:00 af met 5 km, 10 km pretdraf of bergfietsritte, gevolg deur ‘n markdag van 08:00 tot 18:00 met ‘n Teetuin, stalletjies en kindervermaak.
Pricing & Booking Information
R250 per persoon.