Buffelspoort Karnaval 2017
Venue: ATKV Buffelspoort
Dates: 03/03/2017 to 04/03/2017
Times: 07:00
Maak gereed vir die groot Buffelspoort Karnaval op Vrydag 3 en Saterdag 4 Maart 2017 by ATKV Buffelspoort.
Groot pret en plesier, met kunstenaars soos Theuns Jordaan, Saarkie, Elizma Theron, Anchen Groenewald, Andries Vermeulen, Nedine Blom en Armand die singende Cowboy.
Kom deel in die pret met die boogskietkompetisie, 4×4 baan, hokgevegte, Mnr en Mej Buffelspoort Karnaval, Pretpark, Modeparade, motorskou, buite-lewe expo, Kragman vertoning, Baba-kompetisie, Pom-poms en dansvertonings. Vir die wat lus is om aan iets te peusel is daar volop smaaklike etes, ‘n wyntuin, biertuin, plaaskombuis, pap en kaiings, pannekoek en vele meer…
Vir die fikses en flukses is daar vroegoggend (07:00) ‘n 2,10 en 21 km wedloop vanaf die ATKV oord.
Pricing & Booking Information
R120 per persoon
Kinders onder 13 – Gratis