Bierfest with Lederhosen and Dirndl
Venue: Aug Behrens Chilli Barn, Kroondal
Dates: 06/05/2017 to 06/05/2017
Times: 17:00
The yearly Kroondaler Karneval is scheduled for the 6th of May 2017.
Guest will be entertained be the well-known oompah band, Oompha International. They don’t play traditional German music only, but also well-known Afrikaans and English songs guaranteed to keep the dancefloor full all night.
Just ask anyone who has been there: the atmosphere is unique! With Windhoek draught, German cuisine, like Wiener Schnitzel and Eisbein, and of course the well-known schnapps, Apfel im Apfel, the organizers guarantee you an unforgettable evening.
The party starts at 17:00. Tickets are normally sold long before the date – so don’t wait. Order yours at 083 305 3874 or volkerk@vvd.co.za.
Tickets again cost R230 and the Super Tickets R330 which includes a beer glass as well as two meal vouchers of R40 each.
No persons under 18 years of age are allowed.
Please remember to have a designated driver.
Die jaarlikse Kroondaler Karneval vind weer op die 6de Mei 2017 plaas.
Gaste gaan hierdie jaar deur die gewilde oempa-orkes, Oompha International, vermaak word. Hulle speel nie net tradisionele Duitse musiek nie, maar ook bekende Afrikaanse en Engelse liedjies wat sonder twyfel die dansvloer vol gaan hou.
Vra maar vir enige persoon wat die Karneval al bygewoon het – die atmosfeer is eenmalig! Met Windhoek- en Brauhaus-vatbier, Duitse disse, soos Wiener Schnitzel en Eisbein, en die bekende Schnapps, Apfel im Apfel, waarborg die organiseerders ‘n onvergeetlike aand!
Die fees begin om 17h00. Daar is nog enkele kaartjies beskikbaar. Moet dus nie langer wag nie en bestel joune by 083 305 3874 of volkerk@vvd.co.za.
Kaartjies kos weer R230, wat ‘n bierglas insluit asook twee maaltydkoopbewyse van R40 elk, en die Super Tickets R330, wat verder ook ‘n lootjie vir die Super Draw insluit.
Onthou asseblief om te sorg vir ‘n aangewese bestuurder (‘designated driver’).
Pricing & Booking Information
Tickets: R230 (Include beer glass and 2 meal vouchers: R40)
Super tickets: R330 (also include a raffle ticket: Super Draw)