ATKV Buffelspoort-Bergfietswedren
Venue: ATKV Buffelspoort
Dates: 03/12/2016 to 03/12/2016
Times: 07:30
Bring jou bergfiets en kom beleef die pragtige roetes van die Magaliesberge tydens die ATKV-Buffelspoort-Bergfietwedren op Saterdag, 3 Desember 2016.
Kategorieë: 40 km, 15 km, 5 km en 500 m vir kinders.
Medaljes word toegeken aan almal wat die wedren voltooi en daar is pryse vir die 40 en 15 km wenners.
Pogram: begintyd van wedren: 07:30
Begintyd van kinderwedren: 11:30
Prysoorhandiging en gelukkige trekking: 12:00
Verversings sal heeldag beskikbaar wees.
Aanlyn-inskrywings sluit 30 November 2016: www.asgevents.co.za
Registrasie en laat inskrywings:
01/12/2016 vanaf 12:00 – 19:00 by Wellness World, Hartbeespoort.
02/12/2016 vanaf 14:00 – 19:00 by ATKV-Buffelspoort
03/12/2016 vanaf 05:30 -06:30 by ATKV-Buffelspoort.
Toon asb. jou geldige CSA-lisensie vir die 40 en 15 km wedrenne. Wedrenlisensies te koop teen R35.
Wedrennavrae: Patrick Smit: 083 922 7318
Rina du Plessis: 082 933 5181
Verblyfnavrae: ATKV-Buffelspoort: 014 572 1000
Pricing & Booking Information
40 km – R180
15 km – R150
5 km – R80
500 m vir kinders – Gratis
Inskrywingsfooie sluit gratis dagbesoekerstoegang vir fietsryers in.