Koos van der Merwe @ Die Blou Hond at Casa Toscana Lodge
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Live Shows, Musical Events, Theatres and Theatre Productions, Wine & Dine Events
Venue: Die Blou Hond at Casa Toscana Lodge
Dates: 13/08/2022 to 13/08/2022
Times: 18:00 for 18:30
Booking Website: http://www.casatoscana.co.za/blou-hond-events/1431-koos-van-der-merwe-liefde-in-die-wingerd
Liefde in die Wingerd – Wysies oor die liefde
Koos van der Merwe in Konsert
Jy sal begeer, en dalk bloos. Koos se nuwe wysies en woorde oor die liefde is vol warm gedagtes, soms speels, soms hartseer. Maar beslis nie gewone partytjieliedjies nie. Beleef die drif, die drang, die verlang. Akoesties, en beleë soos goeie wyn. Eerste gehore wat Liefde in die Wingerd beleef het is in vervoering. Afrikaans en die liefde het selde só mooi saam geklink.
Pricing & Booking Information
Show only ticket – R260 per person
(Ticket incl. Show only)
Venue Details & Map
Die Blou Hond at Casa Toscana Lodge
Physical Address: 5 Darlington Road, Lynnwood Manor, PretoriaTelephone: +27(0)12 348 8820 Email: bookings@casatoscana.co.za Website: http://www.casatoscana.co.za Latitude: -25.758856 Longitude: 28.275822