Die Campbells
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 12/06/2020 to 12/06/2020
Times: 19:00
Booking Website: http://itickets.co.za/events/446363
Wat is dan beter as jou gunsteling musiekster wat ‘n draai kom maak in jou sitkamer? Dis reg, ons is opgewonde om My Hart Klop Teater aan te kondig.
Ons bring ‘n konsert na jou sitkamer waar jy ‘n glasie wyn, koeldrank vir die kinders en versnapperings kan geniet! Op Vrydag, 12 Junie 2020 om 19:00 is Die Campbells te sien in die digitale My Hart Klop Teater. Die vertoning begin stiptelik om 19:00 en kaartjies is nou beskikbaar by iTickets.co.za teen ‘n billike R40 vir almal in jou huis. As jy ‘n kaartjie gekoop het, sal jy twee ure voor die vertoning ‘n skakel (link) ontvang per e-pos en/of sms na die vertoning toe wat stiptelik om 19:00 begin.
Pricing & Booking Information
R 40
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271