Bergrivierprojek ten bate van die CHOC- Kinderkankerstiging
Bergrivierprojek ten bate van die CHOC- Kinderkankerstiging
Die reeds bekende Bergrivierprojek ten bate van die CHOC- Kinderkankerstiging van Suid-Afrika vind plaas van 24 tot 28 Julie. Die 21 deelnemers wat aan vanjaar se projek deelneem poog om hul mikpunt van R250 000 te bereik om daarmee die R3 miljoen merk verby te steek wat al klaar ingesamel is.
Fotos geneem deur: Jerard van der Walt – ShowMe Paarl & Jan-Hendrik Fourie – Radio Tygerberg
Comments