Sheraaz
Venue: Old Mill Theater
Dates: 29/05/2015 to 29/05/2015
Times: 20:00
Sheraaz is ‘n vyfstuk musiek groep wat gevorm is in 2012 deur Herman Steyn (vroeër van die SAMA-toekenning wen-groep DNA Strings). Die groep se klank is ‘n kombinasie van verskillende lande se musikale-style soos Afrika, Spaans, Italiaans, Iers, Skots, Midde Ooste en Hawian. Hulle musiek wissel van klassiek, flamenco, jazz, pop, folk tot rock musiek..
Die groep was al verskeie kere in die media en het verskynings gehad op Kyknet se Jukebox, asook ‘n optrede en onderhoud op Kyknet se Kwêla om die groep se eerste vollengte album The Traveller bekend te stel. The Traveller was ook genomineer vir Beste Instrumentale Album gedurende die 2014 Ghoema toekenings.
Vir die eerste keer in die Paarl, kom kuier saam en ons neem vir jou op ‘n ontdekkingstog reg rondom die wêreld.
Pricing & Booking Information
Tickets: R100
Venue Details & Map
Old Mill Theater
Physical Address: Mill Street, PaarlMobile No.: +27(0)81 043 2320 Email: music@triveno.co.za Directions: As jy op die N1 ry van die Kaap se kant af, neem jy die R45 afdraai links. In die Hoofstraat draai jy weer links. Hou reguit aan met die Hoofstraat tot jy vir MacDonalds sien, 1ste straat na McD’s neem jy links, dit is Meulstraat. Ons is dan net na die 2de stop straat, aan jou linkerkant. Latitude: -33.730690 Longitude: 18.958750