Ruk my tot Stilstand – Adam Barnard
Posted in Events & Entertainment, Live Shows, Musical Events
Venue: Ou Meul Teater
Dates: 05/09/2014 to 05/09/2014
Times: 20:00
Adam Barnard sing en gebruik dit om te bedien.
Na vyf jaar in Romanz het hy by God baie geleer en moes nou luister om te werk vir hom. Hy sing ou bekendes met nuwe verwerkings geskryf. Hy sing ook nuwe musiek. Sommiges uit God se pen en ander vanaf Stass van Onbeskaamd en Mathys Maree se penne.
Daar sal tye wees wat jy op jou voete wil spring en ander tye wat jy by jouself en Vader wil verkeer. Defnitief n vertoning van dieper geestelike bediening.
Vir jonk, oud en ouer… enige iemand welkom.
Kom beleef met n ontvanklike hart die Vader, Jesus en Heilige Gees.
Pricing & Booking Information
R110.00 per persoon
Venue Details & Map
Ou Meul Teater
Physical Address: Meul StreetPaarl
Telephone: +27(0)835640056 Mobile No.: +27(0)835640056 Email: vicky@oumeulteater.co.za Website: http://www.oumeulteater.co.za Directions: As jy op die N1 ry van die Kaap se kant af, neem jy die R45 afdraai links. In die Hoofstraat draai jy weer links. Hou reguit aan met die Hoofstraat tot jy vir MacDonalds sien, 1ste straat na McD’s neem jy links, dit is Meulstraat. Ons is dan net na die 2de stop straat, aan jou linkerkant. Latitude: -33.730942701367624 Longitude: 18.957724571228027