Die Kaap is weer Holms – met Marion Holm
Venue: Ou Meul Teater
Dates: 08/05/2015 to 08/05/2015
Times: 20:00
Ag nee regtig? Wil jy vir my sê jy’t nog nooit vir Marion Holm op die verhoog gesien nie? Ai tog … dan is dit seker jou eerste vertoning? Welkom! Ons weet jy sal dit vreeslik geniet … dis een vrou, hope stories, bietjie heimwee, baie lag. Holm wag nie vir ander om haar Kaap Hollands te maak nie, sy maak sommer self haar Kaap Holms. Kyk … ons beloof jou nie die son, maan en sterre nie. Ons beloof jou NET die sterre … en is dit nie ʼn paar sterre nie! Kom nou, maak jou lewe ʼn fees en jou Kaap weer Hollands!
Teks: Marion Holm / Chris Vorster. Kostuum: Craig Leo. Regie: Chris Vorster. Vervaardiger: HANDYMINDS
Pricing & Booking Information
R120 per persoon
Venue Details & Map
Ou Meul Teater
Physical Address: Meul StreetPaarl
Telephone: +27(0)835640056 Mobile No.: +27(0)835640056 Email: vicky@oumeulteater.co.za Website: http://www.oumeulteater.co.za Directions: As jy op die N1 ry van die Kaap se kant af, neem jy die R45 afdraai links. In die Hoofstraat draai jy weer links. Hou reguit aan met die Hoofstraat tot jy vir MacDonalds sien, 1ste straat na McD’s neem jy links, dit is Meulstraat. Ons is dan net na die 2de stop straat, aan jou linkerkant. Latitude: -33.730942701367624 Longitude: 18.957724571228027