Andriette in die Bôrdienghuis
Venue: Die Bôrdienghuis
Dates: 24/10/2020 to 24/10/2020
Times: 19:00
Andriëtte is voltyds terug in die musiekbedryf na vyf jaar se stilte: “Ek het vir die eerste keer in hoeveel jaar weer skoenlappers in my maag toe ek ‘Druppel in die see’ kon uitbring. Dis lekker om weer so opgewonde te kan voel oor iets,” sê sy. “Hartsland is ‘n lekker album, dit gaan oor die dinge van die lewe, dit gaan oor goed wat op my hart is en oor my lewe. Ek dink mense kan met hierdie album sien wie ek is.”
Sy is eerskomende Saterdag te sien by die Bôrdienghuis Teater in Wellington. Kaartjies vlieg.
Deon Meiring van Glaskas-faam het verlede week sy Grensbewoner EP uitgereik en open haar vertoning.
Datum: Saterdag die 24ste Oktober.
Plek: Die Bôrdienghuis teater in Wellington.
Tyd: 19:00, maar soos altyd maak die deure om 17:00 oop vir drankies en gourmet pizzas.
Prys: R170 pp.
Bespreek: Bespreek nou jou kaartjie per whatsapp by Alma: 082 964 9352 of reageer op hierdie epos.
Pricing & Booking Information
R170 per persoon
Venue Details & Map
Die Bôrdienghuis
Physical Address: C/O Burger & Malherbe StreetWellington
Telephone: +27(0)82 964 9352 Mobile No.: +27(0)82 964 9352 Email: teater@breytenbachsentrum.co.za Directions: Take the N1 from Cape Town towards Paarl. Take exit 47 for R44 toward Stellenbosch /R101/Klapmuts/Wellington. Turn left onto R44. Turn left to stay on R44. Turn right onto Hoofweg. Turn left onto Malherbe Street. Take the 2nd left onto Burger Street. Destination will be on the right. Latitude: -33.639899 Longitude: 19.004609