Amanda Strydom: Die hele boksemdaais
Venue: Old Mill Theatre
Dates: 07/06/2015 to 07/06/2015
Times: 16:00
Strydom vier 36 jaar in die vermaakbedryf asook die feit dat sy nog elke jaar by die Absa KKNK opgetree het. Die vertoning is vintage Amanda met liedjies en grepe uit haar eenvrou-vertonings en stories oor haar loopbaan en lewe.
Met: Amanda Strydom en Janine Neethling
Musiek en regie: Amanda Strydom en Janine Neethling
Vervaardiger: Amanda Strydom
Pricing & Booking Information
R130
Venue Details & Map
Old Mill Theatre
Physical Address: Mill StreetPaarl
Mobile No.: +27(0)83 564 00 56 Email: vicky@oumeulteater.co.za Directions: Hou reguit aan met die Hoofstraat tot jy vir MacDonalds sien, 1ste straat na McDonalds draai jy links, dit is Meulstraat. Ons is dan net na die 2de stop straat, aan jou linkerkant. Latitude: -33.731014082803895 Longitude: 18.95768165588379