Affairs vir Domkoppe 2
Venue: Ou Meulteater
Dates: 08/08/2015 to 08/08/2015
Times: 20:00
Chris Vorster (Ryno van 7de Laan) is op sy beste met die opvolg van die suksesvolle en snaakse Affairs vir domkoppe. In Domkoppe 2 sluit twee nuwe karakters by die reeds sterbelaaide rolverdeling aan. In die eerste “film” het Chris “klas gegee” oor affairs. Nou is dit meer ’n aksie-avontuur . . . iets tussen Frankenstein en The Fugitive. Maak gereed vir ’n dolle jaagtog. Jy kan Domkoppe 2 geniet sonder om die eerste te gesien het. Chris “vertolk” verskeie bekendes skitterend, dié keer is daar o.a. Tobie Cronjé, Steve Hofmeyr, Shaleen Surtie-Richards en Die Flooze.
Teks & regie: Chris Vorster.
Met: Chris Vorster.
Pricing & Booking Information
R120
Venue Details & Map
Ou Meulteater
Physical Address: Ou MeulteaterPaarl
Mobile No.: +27(0)835640056 Email: vicky@oumeulteater.co.za Directions: As jy op die N1 ry van die Kaap se kant af, neem jy die R45 afdraai links. In die Hoofstraat draai jy weer links. Hou reguit aan met die Hoofstraat tot jy vir MacDonalds sien, 1ste straat na McD’s neem jy links, dit is Meulstraat. Ons is dan net na die 2de stop straat, aan jou linkerkant. Latitude: -33.731050 Longitude: 18.957725