PG Powers To Perform In Hermanus!
PG POWERS
Moenie hierde eenmalige gebeurtenis misloop nie. Die internasionaal bekende PJ Powers is in Hermanus vir die eerste keer en die Ou Hawe met wonderlike atmosfeer is die plek waar alles gaan gebeur. Bespreek gou om teleurstelling te voorkom.
Die vertoning begin om 19h30 maar toegang is reeds vanaf 18h00. Bring jou eie opslaanstoel en piekniekmandjie. Daar is ‘n kosstalletjie wat ook water en koeldranke sal verkoop.
Kaartjies kos R175 en kan bespreek word by Webtickets of by info@sprokkelster.co.za
Comments