Divine Divas (Woordfees Stellenbosch) @ Endler Hall
Venue: Endler Hall
Dates: 07/03/2015 to 07/03/2015
Times: 17:30
Booking Website: http://online.computicket.com/web/
The South African Sopranos: Divine Divas
Niel Rademan Produksies
Vervaardiger en regie: Niel Rademan Produksies
Verwerking en musiekregie: Elna van der Merwe
Met Minette du Toit Pearce, Magdalene Minnaar, Beverley Chiat, Lauren Dasappa, Louette Johnston,en Elna van der Merwe (klavier)
Hierdie dinamiese, Kanna-bekroonde diva-groep sing reeds sedert 2012 saam en is landwyd beroemd vir hul opwindende vertolkings van opera-, operette- en musiekblyspeltreffers. Met eg Suid-Afrikaanse flair bekoor hulle gehore wyd en suid. Maak jou reg vir die wonderwereld van die musiekteater by monde van die gevierde soprane onder beskermheerskap van die teatermeester Niel Rademan.
Pricing & Booking Information
R120
Venue Details & Map
Endler Hall
Physical Address: Victoria Street, StellenboschWebsite: http://www.woordfees.co.za/ Latitude: -33.933996 Longitude: 18.865285