George Munisipaliteit het ‘n kennisgewing uitgereik dat elektriese toevoer ontbreek sal word in die Wildernis Hoogte-area op Woensdag, 30 April, vanaf 09:00 tot 16:00.
Die doel van die onderbreking is om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak.