Seeplaas bied aan Joshua na die Reën
Venue: Seeplaas Venue
Dates: 15/12/2016 to 16/12/2016
Times: 19:00
Seeplaas is baie opgewonde om Joshua na die Reën te verwelkom vir TWEE OPTREDES op 15 & 16 Desember 2016. Kaartjies is R150 pp.
Optredes sal 19:00 begin en ‘n 20 minute pouse hê waartydens verversings beskikbaar sal wees.
Ons sal oop wees vir die publiek vanaf 17:30 en heerlike gourmet boeries, koffie, koeldrank en ander lekkernye sal te koop wees.
Die Ken Maloney Kunsgallery en Seeplaas Mark sal ook oop wees voor die vertoning.
Besprekings kan gemaak word op die JNDR webwerf of deur ons te email by liane@heycreations.co.za
Bring die hele familie en geniet die buitelug, see-uitsig en geselligheid.
Neem asseblief kennis dat kaartjies nie-terugbetaalbaar is.
Pricing & Booking Information
R150 per person
R120 for kids under 10
Venue Details & Map
Seeplaas Venue
Physical Address: TergnietJust off the R102, Close to De Vette Mossel
Telephone: +27(0)44 620 2409 Mobile No.: +27(0)823085551 Email: liane@heycreations.co.za Website: http://www.facebook.com/events/329553667423863/ Directions: Directions From George (N2): Take the Grootbrak off ramp. Turn left at the stop street. Turn right at the T-junction (Dekke on left). Drive in the direction of Tergniet, take the first left. over the railway take the first right onto the gravel road that leads to the entrance. Latitude: -34.065992 Longitude: 22.202650